Rudi Koertzen
internasionale krieketskeidsregter (1949-2022) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Rudolf Eric Koertzen (26 Maart 1949 – 9 Augustus 2022) was 'n internasionale krieketskeidsregter. Hy was sedert sy jeug 'n krieketentoesias en het aan krieketkompetisies deelgeneem terwyl hy werksaam was by die Suid-Afrikaanse Spoorweg en Hawens. Hy het in 1981 begin optree as skeidsregter, en elf jaar later voltyds as skeidsregter begin optree.[1] Hy het uiteindelik meer as 300 internasionale krieketwedstryde behartig.[2]
Kitsfeite Volle naam, Gebore ...
Rudi Koertzen | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
![]() | ||||||
Rudi Koertzen in 2009 | ||||||
Volle naam | Rudolf Eric Koertzen | |||||
Gebore | (1949-03-26)26 Maart 1949 Knysna, Kaapprovinsie, Unie van Suid-Afrika | |||||
Gesterf | 9 Augustus 2022 (op 73) naby Riversdal, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |||||
Bynaam(e) | Rudi | |||||
Rol | Skeidsregter | |||||
Skeidsregter-inligting | ||||||
Toetse gestaan | 108 (1992–2010) | |||||
EDI's gestaan | 209 (1992–2010) | |||||
T20I's gestaan | 14 (2007–2010) | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Bron: ESPNcricinfo, 4 Junie 2010 |
Sluit