From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Nederlandse Grand Prix (ook bekend as die Hollandse of Dutch GP) is 'n motorwedren wat van 1948 tot 1985 vir 34 byeenkomste aangebied is. Die wedren het in 1952 deel geword van die Formule Een-wêreldkampioenskap.
Die Nederlandse Grand Prix word by die 4,252 km lange Zandvoort-renbaan in Zandvoort, Nederland gehou.
Die wedren sou op 3 Mei 2020 sy terugkeer na die kalender maak as die 2020 Nederlandse Grand Prix, maar dit het nie plaasgevind nie, weens die koronaviruspandemie van 2019-2020. Die wedren is heellaas op 5 September gehou.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.