From Wikipedia, the free encyclopedia
Gagaoesië (Gagaoesies: Gagauziya of Gagauz Yeri, Roemeens: Găgăuzia, Russies: Гагаузия, Gagauziya) is 'n outonome gebied in suidelike Moldowa. Die hoofstad en grootste stad is Comrat. Gagaoesië het 155 700 inwoners in 1996 gehad en het 'n oppervlakte van 1 832 km². Gagaoesië was tussen 1990 en 1994 'n omstrede gebied.
| |||||
Nasionale leuse: Geen | |||||
Ligging van Gagaoesië in Moldowa | |||||
Kaart van Gagaoesië | |||||
Amptelike tale | Gagaoesies (Turks), Moldawies (Roemeens), Russies | ||||
Hoofstad | Comrat | ||||
Grootste stad | Comrat | ||||
Eerste Minister | Mihail Formuzal | ||||
Oppervlakte - Totaal | 1 832 vk km | ||||
Bevolking - Totaal (1996) - Bevolkingsdigtheid | 155 700 85/vk km | ||||
Geldeenheid | Moldawiese Leu (MDL) | ||||
Tydsone | UTC: UTC +2 | ||||
Volkslied | Tarafım |
Indien Moldowa by Roemenië sal aansluit, sal Gagaoesië volgens die grondwet van Moldowa 'n onafhanklike land word.[1][2] Op 2 Februarie 2014 het in 'n referendum 'n groot meerderheid van die kiesers vir meer integrasie by Rusland en indien Moldowa 'n lidland van die Europese Unie sal word, vir onafhanklikheidsverklaring.[3][4]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.