Arthur Rubinstein
From Wikipedia, the free encyclopedia
Arthur Rubinstein, KBE (Pools: Artur Rubinstein; 28 Januarie 1887 – 20 Desember 1982) was van Pools-Amerikaanse afkoms[1] en 'n klassieke pianis. Hy het internasionale lof ontvang vir sy uitvoering van 'n verskeidenheid komponiste, en baie het hom beskou as die beste Frédéric Chopin-vertolker van sy tyd.[2][3]Hy is al beskryf as een van die grootste pianiste van die 20ste eeu.[4][5][6] Hy het vir agt dekades in die openbaar gespeel.[7]