From Wikipedia, the free encyclopedia
Е (kleinletter: е) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet en moenie met die letter E in die Latynse alfabet verwar word nie. In Bulgaars, Masedonies, Serwies en Oekraïens word dit /e/ of /ɛ/ uitgespreek en in Russies en Belarussies as /jɛ/ (of /i/ as dit onbeklemtoon is). In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam jest (ѥстъ) en het dit ’n syferwaarde van 5 gehad.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.