From Wikipedia, the free encyclopedia
Ц (kleinletter: ц) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet. Dit word uitgespreek as /t͡s/. In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam tsi (ци) en het dit 'n syferwaarde van 900 gehad. Dié letter kan verwar word met die letter Џ.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.