From Wikipedia, the free encyclopedia
Ѡ (kleinletter: ѡ) is ’n letter van die Ou Cyrilliese alfabet wat nie meer gebruik word nie. Dit is "omega" genoem en is afgelei van die Griekse omega (Ω ω).
Anders as Grieks het die Slawiese tale net een o-klank gehad waarvoor die letter "On" (O) gebruik is, en die omega was dus eintlik oorbodig. Dit is later vir dekoratiewe doeleindes gebruik saam met die "breë On" (Ѻ ѻ), ’n breër vorm van die O.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.