Є
From Wikipedia, the free encyclopedia
Є (kleinletter: є) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet wat net in Oekraïens gebruik word. Dit staan vir ’n "e" met ’n j-klank vooraan; dit stem dus ooreen met die Russiese "е" en Serwiese "je". Die letter is ook in Ou Kerkslawies gebruik.
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.