From Wikipedia, the free encyclopedia
Ulm is 'n stad in Baden-Württemberg in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 123 672 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 118,7 km². Ulm is veral bekend vir die Ulm Minster, op 'n hoogte van 161,53 meter die hoogste kerktoring ter wêreld. Die stad het een van die oudste burgerlike grondwette van Duitsland wat uit die jaar 1641 dateer.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Baden-Württemberg |
Koördinate | 48°24′N 9°59′O |
Stigting (eerste verwysing) | 22 Julie 854 |
Stadstatus | 1274 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 118,7 vk km |
Hoogte bo seevlak | 478 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 123 672[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1042/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Gunter Czisch (CDU) |
Amptelike Webwerf | ulm.de |
Die eerste historiese verwysing na Ulm dateer uit die jaar 854, tussen 1802 en 1810 het dit deel uitgemaak van Beiere. Die gebied regs van die Donau vorm nou die stad Nieu-Ulm. Ulm is ook bekend as geboorteplek van Albert Einstein (1879-1955).
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.