Richardsbaai-Noord-breekwatervuurtoring
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Richardsbaai-Noord-breekwatervuurtoring is geleë aan die punt van die noordelike breekwater by Richardsbaai. Die skraal betontoring is 12 m (39 voet) hoog, met 'n klein lantern en galery, en het 'n fokale vlak van 15 m (49 voet) bo seevlak. Die toring is geverf met swart en wit horisontale bane en lewer twee groen flitse elke 5 sekondes.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.