Kaap Columbine-vuurtoring
vuurtoring in Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
vuurtoring in Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kaap Columbine-vuurtoring is 'n vuurtoring aan die kus van die Atlantiese Oseaan by Kaap Columbine, omtrent 3 km van Paternoster aan die Weskus.
Die 15 meter hoë toring is uit hout vervaardig. Dit is in 1936 gebou op 'n stukkie hoër grond genaamd Castle Rock, wat die lig 80 meter bo seevlak plaas. Die toring is deur H.C. Cooper ontwerp en gebou. Dit is teen sononder op 1 Oktober 1936 deur sy vrou geopen. [1]
Kaap Columbine is genoem na die skuit Columbine wat in 1829 daar vergaan het.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.