vuurtoring in Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Milnerton-vuurtoring is 'n vuurtoring aan die Atlantiese Oseaan op die noordoostelike punt van Tafelbaai in die Kaapstadse voorstad Milnerton.
Die 21 meter hoë silindriese betontoring is wit geverf. Dit is op 10 Maart 1960 in gebruik geneem. Die kort stukkie kus tussen Groenpunt en Milnerton het meer skepe geëis as enige ander deel van Suid-Afrika se kuslyn: meer as 150 skepe het hier vergaan.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.