voëlspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Koningpikkewyn (Aptenodytes patagonicus) is 'n voël wat voorkom op die Antarktiese-eilande en baie seldsaam in Suid-Afrika is. In Engels staan die pikkewyn bekend as die King Penguin.
Koningpikkewyn | |
---|---|
Koningpikkewyne in Suid-Georgië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. patagonicus |
Binomiale naam | |
Aptenodytes patagonicus Miller,JF, 1778 | |
Rooi: Aptenodytes patagonicus patagonicus Geel: Aptenodytes patagonicus halli |
Die pikkewyn is 88–95 cm groot en weeg tot 15 kg. Die pikkewyn is groot met lang swemvlerke en daar is duidelike oranje nekvlekke en 'n pienkoranje plaat aan die kante van die lang, dun, effens krom snawel.
Koningpikkewyne word onderverdeel in twee subspesies:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.