From Wikipedia, the free encyclopedia
Jameel Sadik "Jim" Al-Khalili (Arabies: جيم الخليلي) (gebore op 20 September 1962) is 'n Britse teoretiese fisikus, skrywer en uitsaaier. Hy is professor van teoretiese fisika aan die Universiteit van Surrey. Hy is 'n gereelde uitsaaier en aanbieder van wetenskaplike programme op BBC radio en televisie en lewer dikwels kommentaar oor wetenskaplike aangeleenthede in ander Britse media.
Jim Al-Khalili | |
---|---|
Jim Al-Khalili in Londen, Julie 2018 | |
Gebore | Jameel Sadik Al-Khalili 20 September 1962 Baghdad, Irakse Republiek (1958–68) |
Nasionaliteit | Groot-Brittanje |
In 2014 is Al-Khalili benoem as 'n RISE ("Recognising Inspirational Scientists and Engineers") leier deur die VK se "Engineering and Physical Sciences Research Council".[1] Hy was tussen Januarie 2013 en Januarie 2016 president van die British Humanist Association.[2][3]
Sy gepubliseerde boeke sluit in:
Sy essays en ander bydrae sluit in:
Jim Al-Khalili het tot op datum een wetenskapfiksie roman geskryf:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.