Jilin (provinsie)

From Wikipedia, the free encyclopedia

Jilin (provinsie)map
Remove ads

Jilin (Chinees: 吉林, Pinyin: Jílín, ) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China. In 2010 het die provinsie 'n bevolking van 27 462 297 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Changchun.

Thumb
Die woord "Jilin" in Chinese karakters
Hierdie artikel handel oor 'n provinsie in die Volksrepubliek China. Vir die gelyknamige stad, sien Jilin (stad).
Kitsfeite Jilin 吉林省 (Chinees), Land ...
Remove ads

Jilin vorm die oostelike deel van Mantsjoerye, die Chinese Noordooste, en grens aan Noord-Korea en Rusland in die ooste, Heilongjiang in die noorde, Liaoning in die suide en Binne-Mongolië in die weste.

Han-Chinese vorm met 91% die grootste etniese groep, gevolg deur Koreane en Mantsjoes met 4%.

Remove ads

Verwysings

Loading content...

Eksterne skakels

Loading content...
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads