Heilongjiang

From Wikipedia, the free encyclopedia

Heilongjiang

Heilongjiang (Chinees: 黑龙江, Pinyin: Hēilóngjiāng, ) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China. In 2010 het die provinsie 'n bevolking van 38 312 224 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Harbin.

Thumb
Die woord "Heilongjiang" in Chinese karakters
Kitsfeite Heilongjiang 黑龙江省 (Chinees), Land ...
Heilongjiang

黑龙江省 (Chinees)
Thumb
Harbin se "Ys- en sneeuwêreld"
Thumb
Ligging van Heilongjiang in die Volksrepubliek China
Koördinate: 48°0′0″N 129°0′0″O
Land Volksrepubliek China
HoofstadHarbin
Grootste stadHarbin
Regering
  TipeRegering van Heilongjiang
  SekretarisZhang Qingwei
  GoewerneurHu Changsheng
Oppervlak
  Totaal454 800 km2 (175 600 vk. myl)
Bevolking
  Totaal38 312 224
  Digtheid84/km2 (220/vk. myl)
  Rang
15de
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Etniese groepeHan (95%), Mantsjoes (3%), Koreane (1%), Mongole (0,4%), Hui (0,3%)
TaleNoordoostelike Mandaryns, Jilu-Mandaryns, Jiaoliao-Mandaryns
Webwerfwww.hlj.gov.cn
Sluit

Heilongjiang vorm die noordoostelike deel van Mantsjoerye, die Chinese noordooste, en grens aan Jilin in die suide, Binne-Mongolië in die weste asook Rusland in die noorde en ooste.

Han-Chinese vorm met 95% die grootste etniese groep, gevolg deur Mantsjoes met 3% en Koreane met 1%.

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.