Arena Fonte Nova

From Wikipedia, the free encyclopedia

Arena Fonte Novamap

Itaipava Arena Fonte Nova,[3] ook bekend as Complexo Esportivo Cultural Professor Octávio Mangabeira, is 'n sokkerstadion in Salvador da Bahia, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014, Olimpiese Somerspele 2016 en Copa América 2019.[4] Die stadion het 'n kapasiteit van 51 708.

Kitsfeite Bynaam, Ligging ...
Arena Fonte Nova
Thumb
Bynaam Fonte Nova
Ligging Salvador da Bahia, Brasilië
Koördinate 12°58′43″S 38°30′15″W
Eienaar Bahia-regering
Kapasiteit 51 708[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 2010–2013
Geopen 7 April 2013[2]
Boukoste R$591 070 000
VS$267 miljoen
195 miljoen
Argitek Marc Duwe en Claas Schulitz
Huurders
Sluit

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013

Meer inligting Datum, Tyd (UTC-3) ...
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
20 Junie 201319:00 (BRT)Vlag van Nigerië Nigerië1–2Vlag van Uruguay UruguayGroep B26 769
22 Junie 201316:00 (BRT)Vlag van Italië Italië2–4Vlag van Brasilië BrasiliëGroep A48 874
30 Junie 201313:00 (BRT)Vlag van Uruguay Uruguay2–2 e.t. (2–3 n.S.)Vlag van Italië ItaliëKlein finale43 382
Sluit

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

Meer inligting Datum, Tyd (UTC-3) ...
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
13 Junie 201416:00 (BRT)Vlag van Spanje Spanje1–5Vlag van Nederland NederlandGroep B48 173
16 Junie 201413:00 (BRT)Vlag van Duitsland Duitsland4–0Vlag van Portugal PortugalGroep G51 081
20 Junie 201416:00 (BRT)Vlag van Switserland Switserland2–5Vlag van Frankryk FrankrykGroep E51 003
25 Junie 201413:00 (BRT)Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina3–1Vlag van Iran IranGroep F48 011
1 Julie 201417:00 (BRT)Vlag van België België2–1 (e.t.)Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde StateAgste eindronde51 227
5 Julie 201417:00 (BRT)Vlag van Nederland Nederland0–0 (e.t.) (4–3 n.S.)Vlag van Costa Rica Costa RicaKwarteindstryd51 179
Sluit

Olimpiese Somerspele 2016

Meer inligting Datum, Tyd (UTC-3) ...
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
4 Augustus 201617:00 (BRT)Vlag van Meksiko Meksiko2–2Vlag van Duitsland DuitslandGroep C (mans)16 500
4 Augustus 201620:00 (BRT)Vlag van Fidji Fidji0–8Vlag van Suid-Korea Suid-KoreaGroep C (mans)16 000
7 Augustus 201613:00 (BRT)Vlag van Fidji Fidji1–5Vlag van Meksiko MeksikoGroep C (mans)11 200
7 Augustus 201616:00 (BRT)Vlag van Duitsland Duitsland3–3Vlag van Suid-Korea Suid-KoreaGroep C (mans)17 121
9 Augustus 201616:00 (BRT)Vlag van Australië Australië6–1Vlag van Zimbabwe ZimbabweGroep F (vroue)5 115
9 Augustus 201619:00 (BRT)Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland0–3Vlag van Frankryk FrankrykGroep G (vroue)7 350
10 Augustus 201619:00 (BRT)Vlag van Japan Japan1–0Vlag van Swede SwedeGroep B (mans)17 821
10 Augustus 201622:00 (BRT)Vlag van Denemarke Denemarke0–4Vlag van Brasilië BrasiliëGroep A (mans)41 067
12 Augustus 201616:00 (BRT)Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China0–1Vlag van Duitsland DuitslandKwarteindrondte (vroue)9 642
13 Augustus 201616:00 (BRT)Vlag van Nigerië Nigerië2–0Vlag van Denemarke DenemarkeKwarteindrondte (mans)30 307
Sluit

Copa América 2019

Meer inligting Datum, Tyd (UTC-3) ...
Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
15 Junie 201919:00 (BRT)Vlag van Argentinië Argentinië0–2Vlag van Colombia ColombiaGroep B35 572
18 Junie 201921:30 (BRT)Vlag van Brasilië Brasilië0–0Vlag van Venezuela VenezuelaGroep A42 587
21 Junie 201920:00 (BRT)Vlag van Ecuador Ecuador1–2Vlag van Chili ChiliGroep C14 727
23 Junie 201916:00 (BRT)Vlag van Colombia Colombia1–0Vlag van Paraguay ParaguayGroep B13 903
29 Junie 201916:00 (BRT)Vlag van Uruguay Uruguay0–0 (4–5 n.S.)Vlag van Peru PeruKwarteindrondte21 180
Sluit

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.