From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Alfa Romeo MiTo (Tipe 955) is 'n driedeur luukse supermini wat amptelik bekendgestel is op 19 Junie 2008 te Castello Sforzesco in Milaan, Italië[6] met 'n internasionale bekendstelling by die Britse motorskou in 2008. Die motor was beskikbaar in al Alfa se belangrikste markte in stadiums sedert Julie 2008.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Alfa Romeo |
Produksie | 2008-2018 |
Montering | Mirafiori, Turyn, Italië[1][2] |
Ontwerper | Juan Manuel Diaz (Centro Stile Alfa Romeo)[3] |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Superminimotor |
Bakstyl | 3-deur luikrug |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Platform | GM Fiat kleinplatform[4] |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 0.9 L TwinAir I2 Turbo petrol 1.2 L D4F i4 102 KM R4 1.9 DI-D 115 KM 1.4 L I4 petrol 1.4 L I4 Turbopetrol/LPG 1.4 L I4 Turbopetrol (MultiAir) 1.3 L I4 Turbodiesel (JTDM) 1.6 L I4 Turbodiesel (JTDM) |
Ratkas | 5-gang handrat 6-gang handrat 6-gang dubbelkoppelaarratkas FPT C635 |
Lengte | 4063 mm |
Breedte | 1721 mm |
Hoogte | 1446 mm |
Massa | 1080 – 1205 kg |
Asafstand | 2511 mm[5] |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Fiat Grande Punto Opel Corsa D |
Die driedeurluikrug beskik oor voorwielaandrywing en kompeteer met die MINI en die nuwer Audi A1. [7] Die MiTo is ontwerp deur Centro Stile Alfa Romeo en is moontlik geïnspireer deur die 8C Competizione.
Die MiTo word op Fiat se kleinplatform gebou wat ook gebruik word vir die Fiat Grande Punto. Tussen 2008 en 2012 is sowat 200 000 Mito's gebou.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.