Superminimotor wat deur Opel ontwikkel is, en vervaardig en verkoop word From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Opel Corsa is 'n superminimotor wat deur Opel, die Duitse filiaal van General Motors, ontwikkel is, en vervaardig en verkoop word. Dit word ook onder 'n verskeidenheid ander handelsmerke verkoop (veral Vauxhall, Chevrolet en Holden), en verskeie afgeleides in verskillende markte. Die huidige vyfde geslag word in Spanje en Duitsland gebou, maar ten spyte van sy internasionale teenwoordigheid, is dit nooit in die Verenigde State of Kanada verkoop nie.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Opel |
Produksie | 1982–huidig |
Montering | Europa, Suid-Afrika en elders |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Supermini |
Bakstyl | 3- en 5-deurluikrug 4-deursedan 5-deurstasiewa 2-deur bakkie (nutskoepee) |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Platform | GM4200 platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 102 L |
Ratkas | 4- of 5-gang handratkas 4-gang outomaties |
Lengte | 3729 mm |
Breedte | 1610 mm |
Hoogte | 1440 mm |
Massa | 735-865 kg |
Asafstand | 2443 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Opel Tigra |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.