klas motorvoertuig wat groter is as 'n minimotor, maar kleiner as 'n kompakte motor From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Superminimotor is 'n klas motorvoertuig wat groter is as 'n minimotor, maar kleiner as 'n kompakte motor, rofweg gelyk aan die B-segment in Europa. Die term subkompakte motor word vir soortgelyke motors in Noord-Amerika gebruik.
Supermini's is gewoonlik in luikrugbakstyl beskikbaar.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.