gemete dimensie van 'n voorwerp in 'n fisiese ruimte From Wikipedia, the free encyclopedia
Lengte is die langste dimensie van 'n voorwerp en word soms as 'n sinoniem van 'afstand' gebruik.
Lengte is die maat van een dimensie, waar area die maat van twee dimensies, en volume die maat van drie dimensies is. Lengte is 'n basiseenheid in meeste stelsels van eenhede, bedoelende dat ander eenhede (saam met ander basiseenhede) daarvan afgelei word (sien SI-stelsel).
Sien lengte in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.