| Vorm |
Vergelyking |
Veranderlikes |
| Vierkant |
 |
is die lengte van die kant van die vierkant. |
| Reëlmatige seshoek |
 |
is die lengte van een kant van die seshoek. |
| Reëlmatige aghoek |
 |
is die lengte van een kant van die aghoek. |
| Enige reëlmatige poligoon (veelhoek) |
 |
is die kortstraal, of die radius van 'n ingeskrewe sirkel in die poligoon, en is die omtrek van die poligoon. |
| Enige reëlmatige poligoon (veelhoek) |
 |
is die Omtrek en is die aantal kante. |
| Enige reëlmatige poligoon (met gebruik van graadmeting) |
 |
is die Omtrek en is die aantal kante. |
| Reghoek |
 |
en is die lengtes van die reghoek se kante (lengte en breedte). |
| Parallelogram (in algemeen) |
 |
en is die lengte van die basis en die lengte van die loodregte hoogte, onderskeidelik. |
| Rombus |
 |
and is die lengtes van die twee hoeklyne van die rombus. |
| Driehoek |
 |
en is die basis and hoogte (gemeet loodreg na die basis), onderskeidelik. |
| Driehoek |
 |
waar (formule van Heron). |
| Driehoek |
 |
en van enige twee kante, en is die hoek tussen hulle. |
| Sirkel |
, of  |
is die radius en die diameter. |
| Ellips |
 |
en is die semi-hoof en semi-minor aste, onderskeidelik. |
| Trapesoïed |
 |
en is die parallel kante en die afstand (hoogte) tussen die parallele. |
| Totale oppervlakte area van 'n silinder. |
 |
en is die radius en hoogte, onderskeidelik. |
| Syvlak area van 'n silinder |
 |
en is die radius en hoogte, onderskeidelik. |
| Totale oppervlakte area van 'n Konus |
 |
en is die radius en skuinshoogte, onderskeidelik. |
| Syvlak area van 'n konus |
 |
en is die radius en skuinshoogte, onderskeidelik. |
| Totale oppervlakte area van 'n sfeer |
of  |
en is die radius en diameter, onderskeidelik. |
| Totale oppervlakte area van 'n ellipsoïdaal |
|
Sien die artikel. |
| Sirkelvormige sektor |
 |
en is die radius en hoek (in radiale), onderskeidelik. |
| Vierkant na sirkelvormige area omskakeling |
 |
is die area van die vierkant in vierkante eenhede. |
| Sirkelvormige na vierkante area omskakeling |
 |
is die area van die sirkel in sirkeleenhede.
|