From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Sferoïde is 'n kwadratiese oppervlak en die omwentelingsfiguur van 'n ellips. 'n Ellipsoïde waarvan twee strale gelyk is, is 'n sferoïde. Wanneer die twee gelyke strale kleiner as die derde is, word dit 'n oblate, of afgeplatte sferoïde genoem, maar wanneer die twee gelyke strale langer as die derde straal is, is die resultaat 'n prolate sferoïde.
Die aarde (en ook ander planete) word gereeld voorgestel as 'n afgeplatte sferoïde.
Die vergelyking van 'n drie-assige ellipsoïed gesentreer by die oorsprong met semi-asse a, b and c langs die koördinaat-asse in lyn is
Die vergelyking van 'n sferoïed met z as die simmetrie-as word deur instelling a = b:
The semi-as a is die ekwatoriale radius van die sferoïed, en c is die afstand van middel tot pool langs die simmetrie-as. Daar is twee moontlike gevalle:
Waneer a = c kry 'n mens 'n sfeer.
Die volume van een prolate sferoïde is:
Die volume van 'n oblate sferoïde is:
Waarin:
Die oppervlakte van 'n prolate sferoïde is by benadering:
Vir 'n oblate sferoïde is die oppervlakte by benadering:
Waarin e die eksentrisiteit van die ellips is, gedefinieer as:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.