2020 Superrugbyseisoen

From Wikipedia, the free encyclopedia

2020 Superrugbyseisoen

Die 2020 Superrugbyseisoen was die 25ste seisoen van Superrugby, 'n jaarlikse rugbykompetisie georganiseer deur SANZAAR tussen die spanne van Argentinië, Australië, Japan, Nieu-Seeland en Suid-Afrika. Sedert die 2018-seisoen is teruggekeer na 'n 15-spanformaat in drie geografiese konferensies. Die huidige kampioen is die Crusaders wat hul 10de titel in 2019 ingepalm het.

Kitsfeite Deelnemende lande ...
2020 Superrugby
Thumb
Deelnemende lande Argentinië (1 span)
Australië (4 sp.)
Japan (1 span)
Nieu-Seeland (5 sp.)
Suid-Afrika (4 sp.)
Sluit

Opskorting weens Covid-19-pandemie

Weens die COVID-19-pandemie in 2020 is twee Sunwolves-wedstryde vanuit Japan na Australië verskuif. Daar is op 12 Maart aangekondig dat hoewel toeskouers steeds toegelaat sou word vir die naweek se wedstryde, sou die toekomstige rondes in Australië agter geslote deure gespeel word. Op 14 Maart het Nieu-Seeland aangekondig dat alle reisigers wat die land van buite die Stille Oseaan-eilande binnekom, met aankoms verplig sal word om 14 dae lank te self-isoleer. Aangesien dit die spel logisties sou bemoeilik, het SANZAAR aangekondig dat die seisoen onbepaald opgeskort word na die sewende wedstryd.[1][2][3][4]

"Vervangende" streekstoernooie

Na die opskorting van wedstryde, het SANZAAR en die streeksrugbyrade streekstoernooie voorgestel om die Superrugby-wedstryde wat gekanselleer is, te vervang. Op 6 Mei het Nieu-Seelandse Rugby aangekondig dat 'n Superrugby Aotearoa-kompetisie, waarby die vyf Nieu-Seelandse spanne betrokke is, op 13 Junie begin. Die kompetisie is met 'n dubbelronde-robin-formaat beslis, met 20 wedstryde wat oor tien weke gespeel was. Rugby Australia het op 27 Mei bevestig dat Super Rugby AU op 3 Julie sal begin, waarby die vier Australiese spanne betrokke sou wees by die Australiese konferensie en die Western Force, wat tot die 2017-seisoen in Superrugby gespeel het.

'n Suid-Afrikaanse kompetisie is as "Superrugby Unlocked" bekend gemaak in Oktober 2020.[5]

Einde van die Sunwolves

Die Sunwolves was ook besig om aan die Australiese kompetisie deel te neem, maar weens reisbeperkings kon hulle dit nie doen nie. Hierna is die klub op 1 Junie ontbind; die span sou in elk geval Superrugby verlaat het aan die einde van die oorspronklike 2020-seisoen.[6]

Wedstryddatums

Meer inligting Datum ...
Datum Datum
Rondte 1 31 Jan–1 Feb Rondte 11 gekanseleer
Rondte 2 7-8 Februarie Rondte 12 gekanseleer
Rondte 3 14–15 Februarie Rondte 13 gekanseleer
Rondte 4 21–22 Februarie Rondte 14 gekanseleer
Rondte 5 28–29 Februarie Rondte 15 gekanseleer
Rondte 6 6–7 Maart Rondte 16 gekanseleer
Rondte 7 13–15 Maart Rondte 17 gekanseleer
Rondte 8 gekanseleer Rondte 18 gekanseleer
Rondte 9 gekanseleer Halfeindronde
Rondte 10 gekanseleer Eindronde gekanseleer
Sluit

Rondomtalie

  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel word

Rondte 1

Meer inligting Blues, 29–37 ...
Blues 29–37 Chiefs
Telbord[7]
Sluit
31 Januarie 2020
19:05 (+13 GMT)
Edenpark, Auckland
Skeidsregter: Angus Gardner
Meer inligting Brumbies, 27–24 ...
Brumbies 27–24 Reds
Telbord[8]
Sluit
31 Januarie 2020
19:15 (+11 GMT)
GIO Stadion, Canberra
Bywoning: 7 436[9]
Skeidsregter: AJ Jacobs
Meer inligting Sharks, 23–15 ...
Sharks 23–15 Bulls
Telbord[10]
Sluit
31 Januarie 2020
19:10
Meer inligting Sunwolves, 36–27 ...
Sunwolves 36–27 Rebels
Sluit
1 Februarie 2020
12:45 (+9 GMT)
Level5 Stadion
Bywoning: 10 426[11]
Skeidsregter: Ben O'Keeffe
Meer inligting Crusaders, 43–25 ...
Sluit
1 Februarie 2020
19:05 (+13 GMT)
Trafalgarpark, Nelson, Nieu-Seeland
Skeidsregter: Paul Williams
Meer inligting Stormers, 27–0 ...
Sluit
1 Februarie 2020
15:05 (+2 GMT)
Nuwelandstadion, Kaapstad
Bywoning: 18 867
Skeidsregter: Jaco Peyper
Meer inligting Jaguares, 38–8 ...
Jaguares 38–8 Lions
Sluit
1 Februarie 2020
18:40 (-3 GMT)
José Amalfitani-stadion
Bywoning: 6 820
Skeidsregter: Rasta Rasivhenge

Loslootjie: Highlanders

Rondte 2

Meer inligting Highlanders, 20-42 ...
Highlanders 20-42 Sharks
Drie/ë: Dillon Hunt Drie 47'
Jona Nareki Drie 61'
Michael Collins Drie 63'
Doelskop/pe: Mitchell Hunt Skop 48'
Strafskop/pe: Mitchell Hunt Skop 7'
Telbord[12] Drie/ë: James Venter Drie 31'
Makazole Mapimpi Drie 35', 39'
Aphelele Fassi Drie 73', 80'
Doelskop/pe: Curwin Bosch Skop 33', 37', 40', 74'
Strafskop/pe: Curwin Bosch Skop 12', 25', 44'
Sluit
7 Februarie 2020
19:05 (+13 GMT)
Forsyth Barr-stadion, Dunedin
Skeidsregter: Angus Gardner
Meer inligting Brumbies, 39-26 ...
Brumbies 39-26 Rebels
Drie/ë: Irae Simone Drie 5'
Thomas Banks Drie 12'
Thomas Cusack Drie 25'
Solomone Kata Drie 28'
Folau Fainga'a Drie 52'
Tom Wright Drie 68'
Doelskop/pe: Noah Lolesio Skop 6', 13', 53'
Skepskop: Noah Lolesio Skop 66'
Telbord[13] Drie/ë: Angus Cottrell Drie 38', 42'
Dane Haylett-Petty Drie 59'
Frank Lomani Drie 43'
Doelskop/pe: Matt Toomua Skop 39'
Frank Lomani Skop 43', 60'
Sluit
7 Februarie 2020
19:15 (+11 GMT)
GIO Stadion, Canberra
Bywoning: 7 098[14]
Skeidsregter: Nic Berry
Meer inligting Chiefs, 25-15 ...
Chiefs 25-15 Crusaders
Drie/ë: Solomon Alaimalo Drie 25'
Sean Wainui Drie 57'
Te Toiroa Tahuriorangi Drie 43'
Doelskop/pe: Aaron Cruden Skop 44', 58'
Strafskop/pe: Aaron Cruden Skop 11', 79'
Drie/ë: Sevu Reece Drie 5', 14'
Doelskop/pe: David Havili Skop 15'
Strafskop/pe: David Havili Skop 47'
Sluit
8 Februarie 2020
19:05 (+13 GMT)
Waikato-stadion, Hamilton
Bywoning: 13 611[15]
Meer inligting Waratahs, 12-32 ...
Waratahs 12-32 Blues
Drie/ë: Lalakai Foketi Drie 39'
Mark Nawaqanitawase Drie 61'
Doelskop/pe: Will Harrison Skop 40+1'
Drie/ë: Blake Gibson Drie 11'
Joe Marchant Drie 42'
Mark Telea Drie 44', 78', 80+1'
Doelskop/pe: Stephen Perofeta Skop 43'
Harry Plummer Skop 79'
Strafskop/pe: Stephen Perofeta Skop 25'
Sluit
8 Februarie 2020
19:15 (+11 GMT)
McDonald Jones Stadion, Newcastle
Bywoning: 7 491[16]
Meer inligting Lions, 27-20 ...
Lions 27-20 Reds
Drie/ë: Tyrone Green Drie 7', 16'
Marnus Schoeman Drie 40'
Courtnall Skosan Drie 68'
Doelskop/pe: Elton Jantjies Skop 40+2', 69'
Strafskop/pe: Elton Jantjies Skop 76'
Drie/ë: Jock Campbell Drie 10'
Tate McDermott Drie 62'
Doelskop/pe: Bryce Hegarty Skop 11', 63'
Strafskop/pe: Bryce Hegarty Skop 5', 26'
Sluit
8 Februarie 2020
15:05 (+2 GMT)
Meer inligting Stormers, 13-0 ...
Stormers 13-0 Bulls
Drie/ë: Siyabonga Ntubeni Drie 37'
Seabelo Senatla Drie 50'
Strafskop/pe: Damian Willemse Skop 3'
Sluit
8 Februarie 2020
17:15 (+2 GMT)
Nuwelandstadion, Kaapstad
Bywoning: 27 301[18]
Meer inligting Jaguares, 23-26 ...
Jaguares 23-26 Hurricanes
Drie/ë: Marcos Kremer Drie 23'
Agustin Creevy Drie 63'
Doelskop/pe: Domingo Miotti Skop 24', 65'
Strafskop/pe: Domingo Miotti Skop 16', 45', 54'
Drie/ë: Alex Fidow Drie 71'
Jamie Booth Drie 78'
Doelskop/pe: Jackson Garden-Bachop Skop 72'
Fletcher Smith Skop 79'
Strafskop/pe: Jordie Barrett Skop 6', 27', 34', 49'
Sluit
8 Februarie 2020
18:40 (-3 GMT)
Loslootjie: Vlag van Japan Sunwolves
Voorafgegaan deur
2019 Superrugby
Superrugby
2020
Opgevolg deur
2021 Superrugby

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.