Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Trafalgarpark is 'n groot sportveld in die hart van die stad Nelson op Nieu-Seeland se Suideiland. Die stadion het 'n kapasiteit van 18 000 sitplekke nadat dit vir die Rugbywêreldbeker 2011 opgegradeer is.[1] Die stadion se naam is afgelei van die Slag van Trafalgar, 'n seeslag tussen die Britse vloot en die gekombineerde magte van die Franse en Spaanse vlote tydens die Napoleontiese Oorloë.
Trafalgarpark | ||
Trafalgarpark se speelveld | ||
Ligging | Nelson, Nieu-Seeland | |
---|---|---|
Koördinate | 41°16′1″S 173°16′59″O | |
Eienaar | Nelson Stadsraad | |
Kapasiteit | 18 000 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Renovasie | 2008 | |
Huurders | ||
Nelson Suburbs FC Tasmaanse Makos (rugbyunie) Tasman Titans (rugby league) Crusaders (Supperrugby) |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.