1718
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaar 1718 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 18de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1718 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1713 | 1714 | 1715 | 1716 | 1717 | ◄ 1718 ► | 1719 | 1720 | 1721 | 1722 | 1723 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1718 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Die windmeul "Nooit Volmaakt" uit 1718 | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 23 April – Pous Clemens XI stig die pouslike akademie vir teologie in Rome.
- 7 Mei – Stigting van New Orleans (Louisiana, VSA).
- 12 Mei – Carlo Rezzonico (later Pous Clemens XIII) word goewerneur van Rieti.
- 8 September – Pous Clemens XI publiseer Pastoralis Officii waarin die Jansenistiese appellante ekskommunikeer word.
Geboortes
- 4 Mei – Jean-Philippe de Chéseaux, ’n sterrekundige van Lausanne in Switserland († 1751).
- 16 Mei – Maria Gaetana Agnesi, wiskundige († 1799)
Sterftes
- 7 Julie – Aleksei Petrowitsj, tsarewitsj van Rusland, Russiese tsarewitsj (* 1690)
- 22 November – Edward Teach, ook bekend as Swartbaard, Engelse seerower (* 1680)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.