Die Voëleiland-vuurtoring is 'n 26 m (85 voet) hoë kliptoring geleë op Voëleiland, Algoabaai, 62 km oos van Port Elizabeth, en is in 1852 in gebruik geneem. Die bokant is rond en die onderkant vierkantig. Die bewaarder se huis is aan die basis van die toring. Die vuurtoring is rooi geverf met 'n wit horisontale baan aan die bokant en 'n groot wit kruis aan die voorkant.[1]

Vuurtoringwagters is in Julie 1968 aan die Voëleiland-vuurtoring onttrek en die eiland word net elke ses weke besoek.[2]

Sien ook

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.