chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia
Swawel-34 (chemiese notasie 3416S) is 'n stabiele isotoop van swawel.
Die 34S/32S-verhouding word dikwels analoog aan die 18O/16O-verhouding as 'n grootheid δ34S in ‰ uitgedruk. Die VCDT (Vienna Canyon Diablo Troiliet)-mineraal word as standaard gebruik en die bereik van afwykings van die standaard hier op aarde in sowat van -50 ‰ tot + 50 ‰.
In stollingsgesteentes en meteoriete is die waarde van δ34S amper 0 ‰ Wisselings in die δ34S -waarde word hier op aarde deur twee prosesse veroorsaak:
'n Groot verandering in die waarde van δ34S van +30‰ tot −10‰ is in piriet tydens die Hüttenberg-anomalie van die Ediacarium van Namibië waargeneem. Hierdie wisseling gaan saam met veranderings is die isotoopverhoudings van koolstof-13, suurstof-18 en 87Sr/86Sr. Die anomalie weerspieël wisselings in die suurstofgehalte en die oksidasiepotensiaal van die Aarde in hierdie tydperk.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.