chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia
Koolstof-13 (chemiese notasie 136C) is 'n stabiele isotoop van die element koolstof. Dit is 'n seldsame isotoop.
Algemeen | ||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Naam | Koolstof-13 | |||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||
Protone | 6 | |||||||||||||||
Neutrone | 7 | |||||||||||||||
Kernspin | -½ | |||||||||||||||
Massa-oorskot | 3125,0113 keV[1] | |||||||||||||||
Status | ||||||||||||||||
Status | stabiel | |||||||||||||||
Relatiewe voorkoms | 1,109% | |||||||||||||||
Navigasie | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Lys van isotope | ||||||||||||||||
Portaal ![]() | ||||||||||||||||
Portaal ![]() |
Hierdie isotoop wat 'n spin=½ het, word in die organiese chemie dikwels vir kernspinresonansie van organiese molekule gebruik. Die gevoeligheid is baie minder as in proton-KMR, maar die chemiese verskuiwings is baie groter. Spin-spin-koppeling is selde sigbaar en dit maak die spektra baie eenvoudiger as in proton-KMR.[2]
Die isotoopverhouding tussen 13C en 12C word in die geochemie en biogeochemie baie aangewend. Vaatplante wat C3-plante is het gewoonlik 'n waarde van δ13C tussen -25‰ en -28‰ terwyl C4-plante soos mielies, bamboe en baie grasse 'n minder megatiewe waarde tussen -10‰ en -14‰ het. Fitoplankton in soetwater het 'n lae waarde tussen -30‰ en -40‰; in seewater is dit egter tussen -15‰ en -20‰[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.