Senegalia robynsiana
Plantspesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die hemelbesemdoring (Senegalia robynsiana) is 'n struik of 'n boom wat deel van die Fabaceae familie is. Die plant is endemies aan Namibië.
Kitsfeite Hemelbesemdoring, Bewaringstatus ...
Hemelbesemdoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Senegalia |
Spesie: | S. robynsiana |
Binomiale naam | |
Senegalia robynsiana (Merxm. & A.Schreib.) Kyal. & Boatwr., (2013) | |
Sinonieme | |
|
Sluit
Die boom se FSA-nommer is 184.[2]