Familie (biologie)
’n rangorde in die taksonomie, oftewel wetenskaplike klassifikasie, tussen orde en genus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Familie (Latyn: familia, meervoud familiae) is 'n rangorde in die taksonomie, oftewel wetenskaplike klassifikasie, tussen orde en genus. Die 'familie' is die mees belangrike rangorde in die klassifikasie, naas 'spesie' en 'genus'.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/0e/Biological_classification_L_Pengo_vflip_af.svg/140px-Biological_classification_L_Pengo_vflip_af.svg.png)