Senegalia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Senegalia is 'n genus van blomdraende plante in die Fabaceae familie, algemeen bekend as doringbome of acacias. Dit behoort aan die subfamilie Mimosoideae. Sy spesies is as lede van die Acacia genus beskou tot 2009.
Kitsfeite Senegalia, Wetenskaplike klassifikasie ...
Senegalia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Subfamilie: | Caesalpinioideae |
Genus: | Senegalia Raf., (1838) |
Spesies | |
224; Sien teks | |
Sinonieme | |
|
Sluit