Nguyễn Phú Trọng
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nguyễn Phú Trọng (gebore 14 April 1944 in Hanoi) is 'n Viëtnamese politikus wat sedert 2011 as die algemene sekretaris van die Kommunistiese Party van Viëtnam dien. Trọng is Viëtnam se mees senior leier aangesien hy hoof van die party se sekretariaat, Politiburo en die Sentrale Militêre Kommissie is.[1] Hy was tussen 2018 en 2021 die president van Viëtnam.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Sekretaris van die Sentrale Militêre Kommissie van die Kommunistiese Party ...
Nguyễn Phú Trọng | |
Algemene sekretaris van die Kommunistiese Party van Viëtnam | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 19 Januarie 2011 | |
Voorafgegaan deur | Nông Đức Mạnh |
---|---|
Sekretaris van die Sentrale Militêre Kommissie van die Kommunistiese Party | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 19 Januarie 2011 | |
Vise | Phùng Quang Thanh Ngô Xuân Lịch Phan Văn Giang |
Voorafgegaan deur | Nông Đức Mạnh |
10de President van Viëtnam | |
Ampstermyn 23 Oktober 2018 – 5 April 2021 | |
Vise | Đặng Thị Ngọc Thịnh |
Eerste minister | Nguyễn Xuân Phúc |
Voorafgegaan deur | Trần Đại Quang Đặng Thị Ngọc Thịnh (waarnemend) |
Opgevolg deur | Nguyễn Xuân Phúc |
Voorsitter van die Nasionale Vergadering van Viëtnam | |
Ampstermyn 26 Junie 2006 – 23 Julie 2011 | |
Voorafgegaan deur | Nguyễn Văn An |
Opgevolg deur | Nguyễn Sinh Hùng |
Sekretaris van die Hanoi-partykomitee | |
Ampstermyn Januarie 2000 – 26 Junie 2006 | |
Voorafgegaan deur | Lê Xuân Tùng |
Opgevolg deur | Phạm Quang Nghị |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 14 April 1944 (1944-04-14) (80 jaar oud) Hanoi, Tonkin, Frans-Indosjina (tans Viëtnam) |
Politieke party | KPV |
Eggenoot/-note | Ngô Thị Mân |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Universiteit van Hanoi Nasionale Akademie vir Publieke Administrasie Russiese Akademie van Wetenskappe |
Sluit