From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika. Ná die verkiesing van 3 Augustus 2016 het dit die eerste munisipale raad in die Vrystaat onder die nuwe bedeling geword wat nie deur die ANC beheer word nie nadat die ANC 19 van die setels gekry het, vergeleke met 'n koalisie, bestaande uit die DA (12), EFF (8), Metsimaholo Community Association (2) en VF+ (1), se 23.[1] Die ANC het in die verkiesing 45,17% van die stemme op hom verenig. [2]
| |||
Provinsie | Vrystaat | ||
Distriksmunisipaliteit | Fezile Dabi | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | FS204 | ||
Burgemeester | Lindiwe Tshongwe (SAKP) | ||
Hoofstad | Sasolburg | ||
Grootste tale | Sotho, Afrikaans, Xhosa | ||
Area | 1 717 km² | ||
Bevolking | 149,108 (2011) |
Die munisipaliteit se naam beteken "groot water" in Sotho.
Nedersettings in die munisipaliteit:
In die verkiesings vir die munisipaliteit van Augustus 2016 het die ANC net 19 setels verower en die opposisie 23: DA 12, EFF 8, MCA 2 en die VF+ 1 setel. Op 22 Augustus het die opposisie aangekondig dat hul koalisie die munisipaliteit gaan regeer.[3] Dit het later weer verander.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.