Lys van woestyne

Wikimedia lysartikel From Wikipedia, the free encyclopedia

Lys van woestyne

In teenstelling met wat mense normaalweg dink, is 'n woestyn nie noodwendig 'n warm, droë plek nie, maar 'n plek wat tipies minder as 10 mm reën per jaar kry, en/of nie H2O in watervorm het nie. 'n Voorbeeld hiervan is die Antarktiese woestyn, waar H2O altyd in ysvorm vasgevang is, en 'n gemiddelde temperatuur van onder 0°C het.

Thumb
Die Kalahari-woestyn in Namibië

Die volgende is 'n onvolledige lys van die woestyne in die wêreld.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.