![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/09/Lucebert_%25281987%2529.jpg/640px-Lucebert_%25281987%2529.jpg&w=640&q=50)
Lucebert
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lucebert (Nederlandse fonetiese uitspraak: ˈlucəbɛrt;[1] geboortenaam Lubertus Jacobus Swaanswijk; 15 September 1924 – 10 Mei 1994) was 'n Nederlandse kunstenaar wat aanvanklik bekendheid verwerf het as 'n digter van die COBRA beweging.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Lucebert | |
---|---|
![]() Lucebert (1987) | |
Gebore | Lubertus Jacobus Swaanswijk (1924-09-15)15 September 1924 |
Sterf | 10 Mei 1994 (op 69) |
Nasionaliteit | Nederland |
Sluit
Hy is in 1924 in Amsterdam gebore. Hy het in 1938 by die Instituut vir Kuns ingeskryf en in 1949 deelgeneem aan die eerste uitstalling van die COBRA-groep by die Stedelijk Museum in Amsterdam.