Suid-Afrikaanse radio-omroeper en televisiepersoonlikheid From Wikipedia, the free encyclopedia
Jeremy Mansfield (15 Augustus 1963 - 31 Oktober 2022) was 'n Suid-Afrikaanse radio-omroeper en televisiepersoonlikheid. Hy was al by verskeie radiostasies werksaam as aanbieder en oorstemkunstenaar en het al etlike televisieprogramme aangebied. Hy het aan terminale lewerkanker gely en is voor sy afsterwe in 'n versorgingsoord opgeneem.
Mansfield het in 2019 vir omstredenheid gesorg toe hy op die lug die gek met die Oos-Rand geskeer het en na die dorp Springs verwys het as 'n "dorp van gesplete verhemeltes" as gevolg van "generasies van inteling".[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.