Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit (ook bekend as die Oos-Rand) is 'n metropolitaanse munisipaliteit wat die plaaslike regering van die Oos-Rand-gebied van Gauteng vorm.

Meer inligting EkurhuleniMetropolitaanse Munisipaliteit(Oos-Rand) ...
Ekurhuleni
Metropolitaanse Munisipaliteit

(Oos-Rand)

Thumb

Kaart Vlag
Thumb
Thumb
Wapen
Thumb
 Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
 Provinsie Gauteng
 Koördinate 26°10′38″S 28°13′19″E
 Gestig op 2000
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 975 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 570 m
 Bevolking:  
 - Totaal 3 178 470
 - Bevolkingsdigtheid 1 600/vk km
 Tydsone UTC+2
 - Somertyd UTC+2
 Burgemeester Tania Lynette Campbell
(Demokratiese Alliansie)
 Amptelike webwerf www.ekurhuleni.com
Sluit
Thumb
Airways Park, die hoofkantoor van die Suid-Afrikaanse Lugdiens

Ekurhuleni is een van die 5 distrikte van die Gauteng-provinsie in Suid-Afrika. Die hoofsetel van Ekurhuleni is in Germiston. Die meeste van die 3 178 470 inwoners praat Zoeloe (2011-sensus).[1]

Die naam Ekurhuleni beteken "Plek van Vrede" in Tsonga, maar word amptelik nie in die ander landstale vertaal nie. So word na die gebied in Afrikaans steeds as Oos-Rand verwys, terwyl Engelssprekendes dit East Rand noem. Die Nederlandse Taalunie,[2] gee Oost-Rand aan as die Nederlandse naam van die gebied.[3]

Ekurhuleni is naburig aan:

Stede en dorpe

Die volgende stede, dorpe en buurte is ingesluit by hierdie reuse munisipaliteit, wat in 2000 geskep is:

Tale

Etniese groepe

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.