Indiër (sterrebeeld)
sterrebeeld / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Indiër (Latyn: Indus) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman. Dit is nie bekend of die naam verwys na ’n inboorling van Noord-Amerika of van Nederlands-Indië nie.
Kitsfeite
Indiër | ||||
Latynse naam | Indus | |||
Genitief | Indi | |||
Afkorting | Ind | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 21h | |||
Deklinasie | 55º | |||
Grootte | 294 vk. grade (49ste) | |||
Kwadrant | SQ4 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 3 | |||
Helderste ster | Die Persiër (Alpha Indi, α Ind) | |||
Naaste ster | Epsilon Indi | |||
Sterre helderder as 3 m | 0 | |||
Sterre met planete | 2 | |||
Messier-voorwerpe | 0 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 16 | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Mikroskoop, Boogskutter, Teleskoop, Pou, Oktant, Toekan, Kraanvoël | ||||
|
Sluit