Nederlands-Indië
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nederlands-Indië (vroeër ook Nederlands Oos-Indië, Oos-Indië of Indië, Indonesies: Hindia-Belanda, Maleis: Hindia Timur Belanda) was 'n Nederlandse kolonie en het bestaan vanaf 1800 tot 1949.
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
| |||||
| |||||
Leuse: Je Maintiendrai | |||||
Volkslied: Wien Neêrlands bloed Wilhelmus van Nassouwe | |||||
Hoofstad | Batavia 08°12′S 106°48′O | ||||
Taal/Tale | Nederlands, Maleis, Indonesies | ||||
Godsdiens | Islam, Christendom, Hindoeïsme, Boeddhisme | ||||
Regering | Monargie | ||||
Historiese tydperk | Nuwe Tyd | ||||
- Verenigde Oos-Indiese Kompanjie | 1603-1800 | ||||
- Stigting van Nederlands-Indië | 1 Januarie 1800 | ||||
- Nasionalisering van die VOC | 1 Januarie 1800 | ||||
- Japanse Verowering | Februarie 1942 | ||||
- Onafhanklikheidsverklaring | 17 Augustus 1945 | ||||
- Onafhanklikheid van Indonesië | 27 Desember 1949 | ||||
Oppervlakte | |||||
- 1930 | 1 919 440 km2 741 100 sq mi | ||||
Bevolking | |||||
- 1930 skatting | 60 700 000 | ||||
Digtheid | 31,6 /km² 81,9 /sq mi | ||||
Geldeenheid | gulden |
Die geskiedenis van die kolonie begin in 1619 met die verowering van Jayakarta en stigting van die hoofstad Batavia deur die Nederlandse kommandeur Jan Pieterszoon Coen, wat in diens van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC) was.
Nederlands-Indië het op 31 Desember 1949 as die "Unie van Indonesië" onafhanklikheid van Nederland ontvang.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.