Gibeon-meteoriet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Gibeon-meteoriet is 'n meteoriet wat in die voorgeskiedenis in Namibië geval het. Dit is genoem na die naaste dorp, Gibeon. Dit is deur die Nama ontdek en gebruik om wapens en gereedskap te maak.