![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/11/Region_Hardap_in_Namibia.png/640px-Region_Hardap_in_Namibia.png&w=640&q=50)
Hardap
Streek van Namibië / From Wikipedia, the free encyclopedia
Hardap is een van die 14 streke van Namibië. Die streek se naam is van die Hardap-dam afgelei. Hardap se hoofdorp is Mariental en die grootste dorp is Rehoboth. In die ooste is Hardap deels in die Kalahari-woestyn geleë en in die weste in die Namibwoestyn. In die weste grens dit aan die Atlantiese Oseaan, in die suide aan ǀǀKaras, in die ooste aan Suid-Afrika en Botswana, en in die noorde aan Erongo, Khomas en Omaheke.
Meer inligting Hardap ...
Hardap | |
---|---|
Hoofstad: | ![]() |
Grootste stad: | Rehoboth |
Webwerf: | www.arc.org.na[dooie skakel] |
![]() |
Sluit