Afrikaanse boomsoort From Wikipedia, the free encyclopedia
Die fluweelboswilg (Combretum molle) is 'n klein tot middelgroot boom wat uitsprei en het 'n gryserige voorkoms. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom in die Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Noordwes en Limpopo voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[1] Dit kom noord van die Vaalrivier en in KwaZulu-Natal voor. Dit groei in oop bosveld of in grasland in beskutte rotsagtige plekke. Die liggeel blomme is skerp gegeur en trek insekte aan. Die blare is gewoonlik met kort fluweelagtige hare bedek. In Engels staan die boom bekend as Velvet-leaved bushwillow.[2]
Fluweelboswilg | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. molle |
Binomiale naam | |
Combretum molle R.Br. ex G.Don, Transactions of the Linnean Society of London. London 15:431. 1827 | |
Sinonieme | |
|
Die boom is ook inheems in: Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Republiek die Kongo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.[3]
Die boom se FSA-nommer is 537.[4]
Wikimedia Commons bevat media in verband met Combretum molle. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.