From Wikipedia, the free encyclopedia
Rosids is 'n groot klade van blomdraende plante. Die klade omvat ongeveer 70 000 spesies, meer as 'n kwart van alle bedeksadiges (Angiospermae). Dit word in 16 tot 20 ordes onderverdeel, afhangende van die omskrywing en klassifikasie. Hierdie ordes, op hul beurt, bestaan uit ongeveer 140 families. Die Rosids en Asterids is by verre die grootste taksonomiese groepe van Eudicots.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Rosids. |
Rosids | |
---|---|
Euphorbia heterophylla | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Rosids |
Ordes | |
Sien teks. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.