Disprosium
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Disprosium is 'n chemiese element wat tot die lantaniede behoort.
| ||||||
Algemeen | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Naam, simbool, getal | disprosium, Dy, 66 | |||||
Chemiese reeks | lantaniede | |||||
Groep, periode, blok | 3, 6, f | |||||
Voorkoms | ||||||
Atoommassa | 162,50 (1) g/mol | |||||
Elektronkonfigurasie | [Xe] 4f106s2 | |||||
Elektrone per skil | 2, 8, 18, 28, 8, 2 | |||||
Fisiese eienskappe | ||||||
Toestand | vastestof | |||||
Digtheid (naby k.t.) | 8,55 g/cm³ | |||||
Vloeistof digtheid teen s.p. | g/cm³ | |||||
Smeltpunt | 1685 K (1412 °C) | |||||
Kookpunt | 2840 K (2567 °C) | |||||
Smeltingswarmte | kJ/mol | |||||
Verdampingswarmte | kJ/mol | |||||
Warmtekapasiteit | (25 °C) 173 J/(mol·K) | |||||
Atoomeienskappe | ||||||
Kristalstruktuur | heksagonale digpakking | |||||
Ruimtegroep | P6₃/mmc nommer: 194 | |||||
Strukturbericht-kode | A3 | |||||
Oksidasietoestande | 3 (matige basiese oksied) | |||||
Elektronegatiwiteit | 1,22 (Skaal van Pauling) |
Die element is deur die Franse chemikus Paul-Émile Lecoq de Boisbaudran in 1886 ontdek. Dit was nogtans eers in 1950 dat die Kanadees Spedding en sy span die element met ioonuitwisseling van die ander lantaniede geskei het en tot die suiwer metaal gereduseer het volgens:
Dit is 'n glansende silwerwit metaal wat in die lug taamlik stabiel is, maar selfs in verdunde sure maklik oplos en waterstof vrystel. Indien dit suiwer is, is dit sag genoeg om met 'n mes gesny te word.
Disprosium word in die kerntegnologie en die metallurgie toegepas. Daar is ook lasers wat die element bevat.[1] Soos by ander lantaniede is die suiwer metaal se bereiding baie kompleks en vereis so 'n 600 stappe. Ter vergelying yster vereis net drie. China domineer die mark en daaroor is in die Westelike lande in 2023 baie onrus. Dysprosium is een van die 'kritiese minerale' omdat dit ook militêre aanwendings het.[2] Saam met neodimium is dit vereis vir die vervaardiging van baie sterk permanente magnete.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.