Die wonderwerker
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die wonderwerker is ’n Afrikaanse rolprent oor die Suid-Afrikaanse digter en natuurkenner, Eugène Marais se verblyf by ’n gesin in die Waterberg in die hedendaagse Limpopo, Suid-Afrika terwyl hy in 1908 daar navorsing gedoen het oor termiete en bobbejane. Die prent het op 7 September 2012 in teaters begin draai.[2]
Kitsfeite Die wonderwerker, Regisseur ...
Die wonderwerker | |
---|---|
Regisseur | Katinka Heyns |
Produksieleier | André Scholtz |
Draaiboek | Chris Barnard[1] |
Met | Dawid Minnaar Elize Cawood Marius Weyers Cobus Rossouw Sandra Kotzé Anneke Weidemann Kaz McFadden |
Musiek deur | Ben Ludik |
Kinematografie | Koos Roets |
Redigeerder | Ronelle Loots |
Ateljee | Sonneblom Films |
Verspreider | Ster-Kinekor |
Uitgereik | 7 September 2012 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Sluit