Die Danger Point-vuurtoring is 'n vuurtoring aan die suidpunt van Walkerbaai naby Gansbaai. Dit is 'n wit geverfde, agthoekige houttoring.

Thumb
Danger Pointvuurtoring

Bartolomeus Dias het Danger Point oorspronklik Ponte de Sao Brandao genoem toe hy dit op 16 Mei 1488 besoek het. Die naam Danger Point kom van die verraderlike rif en rotse onder die wateroppervlak wat dit uiters gevaarlik vir skepe maak wat naby die kus vaar.

Die vuurtoring is op 1 Januarie 1895 in gebruik geneem. 43 jaar vantevore, op 25 Februarie 1852, het die Britse troepedraer HMS Birkenhead op pad na Port Elizabeth hier op die rotse geloop. Altesaam 445 mense – soldate en hulle gesinne – het gesterf. 'n Gedenkplaat is in die muur van die toring aangebring.[1]

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.