Concord, New Hampshire
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Concord is die hoofstad en die derde grootste stad van die deelstaat van New Hampshire in die Verenigde State van Amerika.[1] Dit het 'n bevolking van sowat 42 392 (2007) mense. Dit is ook die administratiewe sentrum van Merrimack County. Concord is aan beide kante van die Merrimack-rivier geleë.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | New Hampshire |
Koördinate | 42°42′N 70°36′W |
Gestig op | 1725 |
Geïnkorporeer op | 1733 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 26.9 vk km |
Hoogte bo seevlak | 98m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 42 392 |
- Bevolkingsdigtheid | 254.6//vk km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | EST (UTC -5) Somertyd: PDT (UTC -4) |
Klimaat | |
- Tipe | |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 20°C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -.07°C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | mm |
Burgemeester | Jim Bouley |
Amptelike Webwerf | www.onconcord.com |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.