Die Franse oorsese gebiede (Frans: France d'outre-mer) is 13 gebiede wat deel van die Franse staatsgebied en die Europese Unie buite van Europa uitmaak. Die gebiede het 'n bevolking van 2 685 705 op 1 Januarie 2011 gehad.[1]

Thumb
Ligging van die Franse oorsese gebiede

Die Franse oorsese gebiede is tot die grondwetlike wysiging van 23 Maart 2003 oorsese departement – oorsese Gebied (les DOM-TOM, Département d’outre-mer – Territoire d’outre-mer) genoem. Die gebiede is oorwegend voormalige Franse kolonies.

Die gebiede word ingedeel in oorsese départements (Départements d’outre-mer); oorsese kollektiewe gebiede (Collectivités d’outre-mer) met kollektiewe gebiede (collectivité territoriale), gebiede (territoire) en oorsese lande (pays d’outre-mer); spesiaal statuut (Statut spécifique) en onbewoonde gebiede (Territoires inhabités).

In die historiese konteks bestaan daar 'n verskil tussen kolonies en protektorate, wat onder Franse beheer, maar amptelik onafhanklike lande was.

Gebiede

Meer inligting Vlag, Wapen ...
Vlag Wapen Naam Ligging Status Oppervlakte Bevolking Hoofstad
Clipperton Noord-Amerika en Stille Oseaan Onbewoonde gebied 11 km² 0 Geen
Frans-Guyana Suid-Amerika Oorsese département en région 83 846 km² 229 000 (2009)[2] Cayenne
Frans-Polinesië Oseanië en Stille Oseaan Oorsese kollektief 4 167 km² 264 000 (2009)[3] Papeete
Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede Indiese Oseaan en Suidelike Oseaan Oorsese kollektief 7 829 km² 140 Port-aux-Français
Guadeloupe Karibiese See en Atlantiese Oseaan Oorsese département 1 628,43 km² 404 000 (2009)[2] Basse-Terre
Martinique Karibiese See en Atlantiese Oseaan Oorsese département 1 128 km² 402 000 (2009)[2] Fort-de-France
Mayotte Afrika en Indiese Oseaan Oorsese département 374 km² 186 452 (2007)[4] Mamoudzou
Nieu-Kaledonië Oseanië en Stille Oseaan Spesiaal statuut 18 575,5 km² 51 384 (2008)[5] Nouméa
Réunion Afrika en Indiese Oseaan Oorsese département 2 512 km² 817 000 (2009)[2] Saint-Denis
Saint-Martin Karibiese See en Atlantiese Oseaan Oorsese kollektiewe gebied 53,2 km² 35 925 (2007)[6] Marigot
Sint Bartholomeus Karibiese See en Atlantiese Oseaan Oorsese kollektiewe gebied 25 km² 8 450 (2007)[6] Gustavia
Sint Pierre en Miquelon Noord-Amerika en Atlantiese Oseaan Oorsese kollektiewe gebied 242 km² 6 099 (2007)[6] Sint Pierre
Wallis en Futuna Oseanië en Stille Oseaan Oorsese kollektiewe gebied 274 km² 13 484 (2008)[7] Matāʻutu
Sluit

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.