Aude (département)

Franse departement From Wikipedia, the free encyclopedia

Aude (département)

Aude (11) (Oksitaans Aude) is 'n Franse département van die gewes Oksitanië wat vernoem is na die rivier Aude.[1] Die département is in die suide van Frankryk geleë en die hoofstad daarvan is Carcassonne, beroemd vir sy sitadel, 'n middeleeuse vesting met dubbele stadsmure wat goed bewaar is. Aude beskik oor 'n verskeidenheid landskappe en het 'n ryk kulturele erfenis wat groeiende toerisme ondersteun.

Aude (11)
Thumb
Thumb
GewesOksitanië
PrefektuurCarcassonne
OnderprefektureLimoux
Narbonne
Bevolking374 070 inw.
(2019)
Bevolkingsdigtheid61 inw./vk km
Oppervlakte6 139 vk km
Arrondissemente3
Kantonne35
Munisipaliteite438
President van die
Conseil général
André Viola (PS)

Verwysings

Eksterne Skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.